Esra 4:3

Esra 4:3 ABA

Maar Serubbabel en Jesua en die ander familiehoofde het vir hulle gesê: “Julle mag nie saam met ons die tempel bou nie. Ons wil dit alleen bou vir die Here, die God van Israel. Koning Kores van Persië het gesê ons moet dit doen.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 4:3