Ja, die mense wat aan Christus Jesus behoort, het opgehou om slegte dinge te doen, hulle wil dit nie meer doen nie. Die Heilige Gees het die ware lewe vir ons gegee. Daarom moet ons ook vir die Gees vra om ons lewe te regeer. Ons moenie hoogmoedig wees nie en ons moenie mekaar terg en jaloers wees op mekaar nie.
Lees Galasiërs 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Galasiërs 5:24-26
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's