Genesis 12:3

Genesis 12:3 ABA

As iemand jou seën, dan sal Ek hom ook seën, en as iemand jou vervloek, dan sal Ek hom ook vervloek. Al die mense van die aarde sal jou naam gebruik om te bid dat Ek hulle moet seën soos Ek jou geseën het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 12:3