Sy pa sê toe vir hom: “Jy sal ver weg woon van die dinge van die aarde wat mense ryk laat word, ver van die dou van die hemel daarbo. Jy sal moet oorlog maak om te lewe en jy sal jou broer moet dien. Maar as jy hard probeer, dan sal jy vry word.”
Lees Genesis 27
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 27:39-40
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's