Genesis 35:11-12

Genesis 35:11-12 ABA

God het ook vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Jy moet vrugbaar wees en 'n groot nageslag hê. 'n Volk, ja, baie volke, sal uit jou kom. Jy sal die voorvader van konings wees. Ek gee ook hierdie land vir jou. Dit is die land wat Ek vir Abraham en vir Isak belowe het. Ek gee dit vir jou en vir jou nageslag ná jou.”