Genesis 6:14

Genesis 6:14 ABA

Jy moet 'n ark maak van hout. Jy moet kamers in die ark maak en jy moet teer binne en buite aan die hout verf. Die teer sal die hout dig toemaak sodat die water nie kan inkom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 6:14