Want God was ontevrede met sy volk, Hy het gesê: Daar sal 'n tyd kom, sê die Here, wanneer Ek 'n nuwe verbond sal maak met die mense van Israel en die mense van Juda. Hierdie verbond sal nie wees soos die verbond wat Ek gemaak het met hulle voorvaders nie. Ek het daardie verbond gemaak op die dag toe Ek hulle hand geneem het om hulle uit die land Egipte te bring. Maar hulle het my verbond gebreek, daarom het Ek hulle weggegooi, sê die Here.
Lees Hebreërs 8
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Hebreërs 8:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's