Hosea 14:4

Hosea 14:4 ABA

Die koning van Assirië sal ons nie help nie, en ons wil nie weer oorlog maak nie. Ons sal nooit weer sê 'n beeld wat ons self gemaak het, is ons god nie. Ons is soos weeskinders, en ons weet dat U goed sal wees vir ons.”