Jesaja 46:10-11

Jesaja 46:10-11 ABA

Dit is Ek wat lank gelede gesê het wat sal gebeur. Ek het dit gesê lank voordat dit gebeur het. Dit is Ek wat sê Ek het besluit en dit sal gebeur, Ek sal doen wat Ek wil doen. Dit is Ek wat uit die ooste 'n man geroep het wat van ver kom soos 'n aasvoël. Ja, as Ek gesê het iets sal gebeur, dan gebeur dit. Ek doen wat Ek besluit het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 46:10-11