Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Jesaja 46:9-10

Jesaja 46:9-10 ABA

Julle moet dink aan die dinge wat lank gelede gebeur het. Ja, Ek is God, daar is nie 'n ander God nie. Ek is God, niks is soos Ek nie. Dit is Ek wat lank gelede gesê het wat sal gebeur. Ek het dit gesê lank voordat dit gebeur het. Dit is Ek wat sê Ek het besluit en dit sal gebeur, Ek sal doen wat Ek wil doen.