Jesaja 58:12

Jesaja 58:12 ABA

Julle sal die hope klippe vat wat baie lank hier lê, en julle sal weer vir julle huise bou, en mure vir die stad. Almal sal sê julle is die mense wat stukkende mure weer bou en wat paaie regmaak sodat julle in die land kan woon.”