Jesaja 58:8

Jesaja 58:8 ABA

Dan sal dit ook lig word in julle lewens, so lig soos wanneer die son opkom, en dit sal gou beter gaan met julle. Almal sal sien julle doen reg, en die Here self sal julle beskerm.