Jesaja 6:1

Jesaja 6:1 ABA

Ek, Jesaja, het die Here gesien. Dit was in die jaar toe koning Ussia gesterf het. Die Here het op 'n baie hoë troon gesit en die onderkant van sy klere het die tempel volgemaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 6:1