Jesaja 65:23

Jesaja 65:23 ABA

Hulle sal nie werk totdat hulle moeg is en niks kry daarvoor nie, en hulle sal nie kinders kry met wie dit sleg sal gaan nie, want Ek sal dit goed laat gaan met hulle en met hulle kinders.