Jeremia 4:1-2

Jeremia 4:1-2 ABA

Die Here sê: “Mense van Israel, as julle wil terugkom, dan moet julle terugkom na My toe. En as julle die vuil afgode wegvat voor My, dan moet julle nie weer verkeerd doen nie. Julle moet belowe en sê: ‘So seker soos die Here lewe,’ maar julle moet regtig wil doen wat julle sê. Dan sal die volke bid en vra dat Ek hulle moet seën, en hulle sal My prys.”