Jeremia 42:11-12

Jeremia 42:11-12 ABA

Julle moenie bang wees vir die koning van Babel nie, julle moenie bang wees nie, want Ek is by julle om julle te red en julle vry te maak van hom. Ek sal genadig wees vir julle, en dan sal hy vir julle genadig wees en julle terugbring na julle land.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 42:11-12