Jeremia 44:16-17

Jeremia 44:16-17 ABA

“Jy sê die Here het jou gestuur om hierdie dinge vir ons te sê, maar ons sal nie luister na jou nie. Ja, ons sal aanhou om te doen wat ons gesê het. Ons sal vir die koningin van die hemel offers bring en ons sal vir haar drank-offers uitgooi soos ons en ons voorvaders en ons konings en ons amptenare altyd gedoen het in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem. Daardie tyd het ons genoeg gehad om te eet, en dit het goed gegaan met ons, nie sleg nie.