Jeremia 46:27

Jeremia 46:27 ABA

“ En julle, my dienaars, nageslag van Jakob, julle moenie bang wees nie. Mense van Israel, julle moenie skrik nie, want Ek sal julle red daar ver waar julle is. Ek sal julle nageslag red uit die land waar hulle gevangenes is. Die nageslag van Jakob sal terugkom en hulle sal veilig wees, en daar sal niks wees wat hulle pla nie, hulle sal vir niemand bang wees nie.