Johannes 14:12-14
Johannes 14:12-14 ABA
Ek sê vir julle, en dit is seker: Mense wat in My glo, sal dieselfde dinge doen wat Ek gedoen het. Ja, hulle sal meer doen, want Ek gaan nou na die Vader toe. Wanneer julle vir My iets vra omdat julle aan My behoort, dan sal Ek dit doen. So sal Ek, die Seun, wys dat die Vader God is. Ja, as julle vir My iets vra omdat julle aan My behoort, dan sal Ek dit vir julle doen.”





