Job 20:4-5

Job 20:4-5 ABA

Jy weet dit goed, dit was lank gelede so, dit was so vandat God mense op die aarde gesit het: Wanneer mense juig wat verkeerd doen, dan kan hulle dit nie lank doen nie. Iemand wat nie vir God wil ken nie, kan net 'n kort tydjie bly wees.