Job 8:5-7

Job 8:5-7 ABA

Jy moet vir God, die Almagtige, vra om genadig te wees vir jou. As jy regtig onskuldig en eerlik is, ja, dan sál Hy luister na jou en Hy sal weer vir jou die dinge gee wat jy moet kry. Toe jy begin het, het jy min gehad, maar jy sal baie kry.