Josua 22:5

Josua 22:5 ABA

Maar onthou, julle moet seker maak dat julle doen wat die gebooie en die wette sê wat Moses, die dienaar van die Here, vir julle gegee het. Julle moet lief wees vir julle God die Here, julle moet lewe soos Hy wil hê en julle moet doen wat sy gebooie sê. Julle moet aanhou om Hom te dien met julle hele hart, met julle hele lewe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 22:5