Levitikus 23:3

Levitikus 23:3 ABA

Julle moet ses dae lank werk en alles doen wat julle moet doen, maar die sewende dag is die fees van die Sabbatdag. Julle moet bymekaarkom en julle moet julleself wy, en julle moenie werk nie. Dit is die Sabbatdag van die Here, oral waar julle woon.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 23:3