Lukas 21:36

Lukas 21:36 ABA

Julle moet altyd gereed wees. Julle moet bid dat julle krag sal hê om weg te vlug van al hierdie dinge wat gou sal gebeur. Julle moet bid dat julle gereed sal wees wanneer die Seun van die mens julle sal oordeel.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 21:36