Lukas 22:26

Lukas 22:26 ABA

Maar julle moenie so wees nie. As iemand van julle belangrik wil wees, dan moet hy wees soos die jongste van julle, die een wat al die ander moet bedien. As iemand 'n leier wil wees, dan moet hy almal bedien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 22:26