LUKAS 22:26
LUKAS 22:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar by julle moet dit nie so wees nie. Inteendeel, die belangrikste onder julle moet soos die geringste wees, en die een wat die leier is, soos die een wat dien.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:26 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle moenie so wees nie. As iemand van julle belangrik wil wees, dan moet hy wees soos die jongste van julle, die een wat al die ander moet bedien. As iemand 'n leier wil wees, dan moet hy almal bedien.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar so moet julle nie wees nie; maar die oudste onder julle moet word soos die jongste, en wie 'n leier is, soos een wat dien.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle is egter nie so nie. Maar laat die belangrikste onder julle wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos iemand wat dien.
Deel
Lees LUKAS 22