Lukas 3:4-6

Lukas 3:4-6 ABA

Johannes het gedoen soos die profeet Jesaja in sy boek geskryf het: Iemand skree in die woestyn. Hy sê: Julle moet die pad gereedmaak vir die Here. Julle moet sy paaie reguit maak. Elke kloof in die berg sal toegaan, en elke berg en heuwel sal plat wees. Die krom paaie sal reguit wees en die ongelyk paaie sal gelyk wees. Almal sal dan sien dat God die mense red.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 3:4-6