Matteus 4:1-2

Matteus 4:1-2 ABA

Die Heilige Gees het daarna vir Jesus na die woestyn geneem sodat die duiwel kon probeer om Jesus verkeerd te laat doen. Jesus het 40 dae en 40 nagte lank niks geëet nie. Hy het toe honger geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 4:1-2