Markus 1:35

Markus 1:35 ABA

Baie vroeg die volgende oggend, toe dit nog donker was, het Jesus opgestaan en uitgegaan. Hy het na 'n stil plek gegaan om alleen te wees en Hy het daar gaan bid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 1:35