MARKUS 1:35
MARKUS 1:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ’n stil plek gaan bid.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:35 Bybel vir almal (ABA)
Baie vroeg die volgende oggend, toe dit nog donker was, het Jesus opgestaan en uitgegaan. Hy het na 'n stil plek gegaan om alleen te wees en Hy het daar gaan bid.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na 'n eensame plek vertrek en daar gebid.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die môre vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid.
Deel
Lees MARKUS 1MARKUS 1:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vroegoggend, toe dit nog stikdonker was, het Hy opgestaan, buitentoe gegaan en na 'n verlate plek vertrek. Daar het Hy gebid.
Deel
Lees MARKUS 1