Markus 4:26-27

Markus 4:26-27 ABA

Jesus het gesê: “Wanneer God Koning is, dan is dit soos wanneer 'n man saad in die grond saai, en dan in die aand gaan slaap en in die oggend opstaan. Die saad begin groei en die plante word groter. Die man weet nie hoe dit gebeur nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 4:26-27