MARKUS 4:26-27

MARKUS 4:26-27 AFR83

Verder het Hy gesê: “Met die koninkryk van God gaan dit só: Iemand saai die saad op die land en gaan slaap en staan op, dag na dag, en die saad ontkiem en groei – hóé weet hy self nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 4:26-27