Nehemia 1:5-6

Nehemia 1:5-6 ABA

Ek het gesê: “Ag, Here, God van die hemel, U is die Groot God, almal is bang vir U. U doen wat u verbond sê en U doen wat U belowe het vir almal wat lief is vir U en wat doen wat U wil hê. Luister asseblief wat ek bid en kyk na my, u dienaar. Ek bid nou elke dag en elke nag vir u dienaars, die mense van Israel. Ek bely dat die Israeliete sonde gedoen het teen U. Ek en my familie het ook sonde gedoen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 1:5-6