Nehemia 9:6

Nehemia 9:6 ABA

Hulle het gesê: “U is die Here, U alleen, U het die hemel gemaak, ook die hoogste hemel, en al die sterre in die lug. U het die aarde gemaak en alles daarop, die see en alles daarin. U het lewe gegee vir almal, die sterre in die lug aanbid U.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 9:6