Spreuke 10:19

Spreuke 10:19 ABA

Die mens wat baie praat, sê maklik verkeerde dinge, die mens wat versigtig is en dink voordat hy praat, is verstandig.