SPREUKE 10:19
SPREUKE 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat baie praat, sê maklik verkeerde dinge, die mens wat versigtig is en dink voordat hy praat, is verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die veelheid van woorde ontbreek die sonde nie, maar hy wat sy lippe terughou, is wys.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Meer woorde bring nie minder sonde nie. Hy wat sy woorde tel, is verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met baie praat bly die sonde nie uit nie; wie sy woorde tel, is verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 10