Spreuke 27:15

Spreuke 27:15 ABA

'n Dak wat aanhou lek wanneer dit reën, is soos 'n vrou wat aanhou kla.