SPREUKE 27:15
SPREUKE 27:15 Bybel vir almal (ABA)
'n Dak wat aanhou lek wanneer dit reën, is soos 'n vrou wat aanhou kla.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Lekkende dak wat aanhou drup op 'n dag van stortreën, en 'n vrou wat rusie maak, is presies dieselfde.
Deel
Lees SPREUKE 27SPREUKE 27:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Voortdurende druppel op 'n baie reënerige dag en 'n twisgierige vrou is dieselfde.
Deel
Lees SPREUKE 27