Spreuke 6:10-11

Spreuke 6:10-11 ABA

Jy wil elke maal nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie jou oë toemaak, nog 'n bietjie hande vou en bly lê, maar jy sal arm word soos iemand wat net rondloop en nie werk nie, jy sal honger word soos 'n bedelaar.