Psalms 10:17-18

Psalms 10:17-18 ABA

Here, U het gehoor wat die mense wil hê, Here, U het gehoor wat die mense wil hê, die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. U laat hulle weer sterk word, U luister na hulle. U laat hulle weer sterk word, U luister na hulle. U doen reg aan die weeskind U doen reg aan die weeskind en die mens wat swaarkry. en die mens wat swaarkry. Niemand op die aarde sal weer slegte dinge doen Niemand op die aarde sal weer slegte dinge doen aan ander mense nie. aan ander mense nie.