Psalms 103:10-11

Psalms 103:10-11 ABA

Hy straf ons oor ons sonde, maar Hy straf ons nie so swaar soos Hy móét nie. Ja, soos die hemel baie hoog is bo die aarde, so doen die Here baie vir die mense wat Hom dien, Hy doen altyd wat Hy belowe het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 103:10-11