Psalms 122:6-8

Psalms 122:6-8 ABA

Julle moet bid dat Jerusalem vrede sal hê. Julle moet sê: “Ons bid dat die mense wat lief is vir jou, veilig sal woon. Ons bid dat daar vrede sal wees binne jou mure, ons bid dat die mense in jou mooi huise veilig sal wees.” Ek dink aan my broers en my vriende, en daarom wil ek sê: Asseblief, Jerusalem, daar moet vrede wees in jou.