Psalms 18:3-4
Psalms 18:3-4 ABA
Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry. My God, U is my rots, ek voel veilig by U, U is vir my soos 'n skild, U is sterk en U red my, U is vir my 'n veilige plek. Here, ek wil U prys, want U het my gered van my vyande.




