Psalms 19:7-11

Psalms 19:7-11 ABA

Die son kom ver in die ooste op Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry. hy laat almal warm kry. Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, is beter as alles, is beter as alles, dit laat 'n mens lewe. dit laat 'n mens lewe. Wat die Here sê, kan 'n mens glo, Wat die Here sê, kan 'n mens glo, dit gee wysheid vir jongmense. dit gee wysheid vir jongmense. Wat die Here beveel, is reg, Wat die Here beveel, is reg, dit maak 'n mens bly. dit maak 'n mens bly. Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe. dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe. Die gebooie van die Here is reg, Die gebooie van die Here is reg, dit sal altyd waar wees. dit sal altyd waar wees. Wat die Here besluit, is soos dit moet wees, Wat die Here besluit, is soos dit moet wees, dit is altyd regverdig. dit is altyd regverdig. Alles wat die Here sê, is beter as goud, Alles wat die Here sê, is beter as goud, beter as baie goud, beter as baie goud, dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning. dit is soeter as heuning, soeter as vars heuning.