Psalms 30:10-11

Psalms 30:10-11 ABA

Wat sal U kan wen as ek sterf, as ek afgaan na die doderyk? Mense wat dood is, kan nie vir U prys nie, hulle kan nie vertel dat U altyd doen wat U belowe het nie. Here, U moet luister, U moet genadig wees vir my, Here, dit is U wat vir my moet help.