Psalms 56:3-4

Psalms 56:3-4 ABA

My vyande hou nie op om my te jaag nie, want daar is baie mense wat oorlog wil maak teen my. Hoogste God, wanneer ek bang word, dan weet ek U sal my help.

Versbeeld vir Psalms 56:3-4

Psalms 56:3-4 - My vyande hou nie op om my te jaag nie,
want daar is baie mense
wat oorlog wil maak teen my.
Hoogste God, wanneer ek bang word,
dan weet ek U sal my help.