Psalms 69:2-3

Psalms 69:2-3 ABA

O God, U moet my red, want die water het tot by my keel gekom. Ek het weggesink in diep modder, ek het niks waarop ek kan staan nie. Ek het in diep water gekom, en die watervloed spoel bo-oor my.