U het die lug en die maan en die sterre met u hande gemaak. Wanneer ek daarna kyk, dan dink ek: 'n Mens beteken niks. Hoekom dink U aan mense? Hoekom onthou U iemand wat net 'n mens is?
Lees Psalms 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 8:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's