Openbaring 12:10

Openbaring 12:10 ABA

Toe het ek gehoor iemand skree hard in die hemel en hy sê: “Ons God het ons gered! Hy is baie sterk! Hy is ons Koning en Hy regeer! Ja, die Christus van God regeer oor alles en almal! Want God het die Satan uit die hemel gegooi, die Satan wat elke dag en elke nag die mense beskuldig wat saam met ons glo.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 12:10