DIE OPENBARING 12:10

DIE OPENBARING 12:10 AFR83

Toe het ek 'n stem in die hemel gehoor wat hard uitgeroep het: “Nou het ons God die redding gebring, nou is sy mag en koningskap hier, en die gesag van sy Gesalfde! Die aanklaer van ons medegelowiges is uit die hemel uit gegooi, hy wat hulle dag en nag voor ons God aangekla het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 12:10